Werk Lang Ure
God se Woord VARS vir jou Vandag

Werk Lang Ure

2025-05-26
Send us a textPrediker 3:1,13 Elke ding het sy vaste tyd, elke ding in hierdie wêreld het sy tyd:… Dat die mens kan eet en drink en onder al sy arbeid nog die goeie kan geniet, ook dit is 'n gawe van God.Die behoefte om te werk is iets wat ons as vanselfsprekend aanvaar. Ons moet tog kos op die tafel sit, en 'n dak oor ons kop voorsien. Maar daar is ook dinge wat probleme in die werkplek veroorsaak.Terwyl sommige werksplekke na 'n korter werksweek beweeg, is daar ander wat in die teenoorgestelde rigting op pa...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free