Episode 1: Die toekoms van skaapboerdery in Suid-Afrika.
Herkouers

Episode 1: Die toekoms van skaapboerdery in Suid-Afrika.

2024-11-06
In hierdie episode gesels Podcaster, Jacques Basson, met twee kenners van BKB, Isak Staats en Hannelet Jordaan, oor die toekoms van skaapboerdery in Suid-Afrika. Die gesprek fokus op hoe data-gedrewe besluitneming die bedryf kan red te midde van ernstige uitdagings. Sedert die 1990's het wolproduksie dramaties gedaal van 150 miljoen kg na slegs 46 miljoen kg, en vandag is daar net ongeveer 5,000 kommersiële skaapboere oor. Uitdagings vir Skaapboere: Die krimpende skaapbedryf: Sedert die 1990's het skaapboerdery aansienlik ...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free