Episode 23: Cobus van der Merwe van SKUDU
BoerPot

Episode 23: Cobus van der Merwe van SKUDU

2021-06-25
Volgens Cobus van der Merwe, HUB van Skudu, ‘n man met bykans 30 jaar se ondervinding in kommoditeite handel, voorsieningsketting en besigheidsbestuur, is daar twee aspekte wat van kardinale belang is in bemarking: bewuswording en tydsberekening. Tegnologie speel ‘n al hoe belangriker rol om bemarkingsvraagstukke vir die boer op te los, soos Skudu se revolusionêre Match-toepassing, wat ‘n direkte skakel skep tussen boere en kopers van hul gewasse, en dus sowel bewuswording as tydsberekening aanspr...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free