Episode 2: Aanpasbare Kinders Sal Floreer
Pot Vol Kennis

Episode 2: Aanpasbare Kinders Sal Floreer

2023-06-20
Ouers vrees die toekoms, want die nuwe wêreld waarop hulle hul kinders moet voorberei is ’n wêreld wat nie in hul verwysingsraamwerk bestaan nie. Aldus Hettie Brittz, ’n lewensafrigter en skrywer met ’n passie vir die uniekheid van kinders en bemagtiging van ouers.Die MOS-inisiatief fokus juis daarop om met hoop, eerder as vrees, te werk, en volgens Chris de Beer, leierskap- en besigheidsafrigter van MOS, moet ons kinders eenvoudig met die nodige vaardighede toegerus word om hierdie nuwe wêreld ...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free