Jongboerfinaliste Reeks: Lion du Plessis
BoerPot

Jongboerfinaliste Reeks: Lion du Plessis

2024-02-23
Aangedryf deur John Deere AME & Santam Landbou Na jare van stadslewe het Lion Du Plessis prokureur-wees in Pretoria vir boer in Ermelo verruil en teruggekeer na die huis waarin hy grootgeword het. Met die ondersteuning van sy gesin en leiding van sy pa, het hy klein begin en mettertyd al meer verantwoordelikheid in die boerdery aangeneem. Vandag is hy in beheer van die hele boerdery, van akkerbou met mielies en soja, tot die vee afdeling met braford-beeste en merino-skape, alhoewel sy pa...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free