Episode 1: Ons Wil Ouers Help Anders Dink Oor Onderrig
Pot Vol Kennis

Episode 1: Ons Wil Ouers Help Anders Dink Oor Onderrig

2023-06-02
In die loodsepisode van ’n Pot Vol Kennis Potgooi Reeks gesels Jacques Basson met Wikus Breetzke, wat aan die stuur staan van innovasie, tegnologie en bemarking by die MOS Inisiatief. Die naam ‘MOS’ verwys na die Moedertaal in Onafhanklike Skole, en die doel is om Afrikaanse onderrig te versterk en uit te brei - plaaslik sowel as wêreldwyd. Ons wil ouers, leerlinge en onderwysers help om anders te dink oor onderrig, en die toekoms van onderrig. Mense besef toenemend dat onderrig nie hoef p...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free