Wat beteken dit om ‘n gelukkige familie te wees?
Liefde, aanvaarding, kommunikasie, en om lekker dinge saam te doen is belangrik om ons verhoudings te bou en ons families te versterk. Maar bo dit alles, is ons grootste prioriteit om God eerste te plaas in ons familie – om die keuse te maak, om Hom bo alles te dien en te verheerlik.
Josua 24:15 (DB): “Wat my en my gesin betref, ons het ons keuse klaar gemaak, ons gaan die Here dien”.