40 is Fabulous II
Mevrou Mevrou

40 is Fabulous II

2026-05-26
Mevrou mag haar jare goed dra: jonk van gees en van vlees. Wat die geheim agter haar ware ouderdom egter verklap, is die plooie wat tussen haar oë vasklou, selfs wanneer sy nie eers kwaad is nie. Dianne Broodryk gaan oor tot aksie en maak ’n afspraak om Gerda de Sousa se plooi goed te looi. Wat daarna gebeur, was vir altwee Mevrouens ’n verrassing. En daar leer hulle iets nuuts: spuit kom nooit te laat nie! Luister hier na hulle eerste gesamentlike afspraak by ’n dokter van ’n ander aard … P...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free