Die Seun Wat Net Wou Dans deur Diana Ferrus
Solid Gold Story Time

Die Seun Wat Net Wou Dans deur Diana Ferrus

2025-08-04
Diana Ferrus lees haar fassinerende kinderboek in Afrikaans. Die bekroonde skrywer, digter en storieverteller, Dr Diana Ferrus, lees haar fassinerende kinderboek, Die Seun Wat Net Wou Dans. Almal ken die gevoel van ’n diepgewortelde droom wat amper onmoontlik voel om te bereik. Die Seun Wat Net Wou Dans gaan juis oor so ’n persoon Johaar Mosaval, ’n Moslem-seun, het van kleintyd af gedroom om te kan dans, spesifiek balletdans. Maar soveel dinge het in sy pad gestaan: diskriminasie, mense...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free