Christelle Webb-Joubert kuier verder by Werner en Naomi Stolze se familiebesigheid wat klaviere herstel en verkoop. Hulle loop hulle rond in die vertoonlokaal. Christelle Webb-Joubert besoek die Odyssey of Light-uitstalling by die Tina Skukan-galery in Pretoria. Johan van Lill kuier by twee leerders wat die geleentheid gekry het om hulle talent in Gent, België, ten toon te stel. Katinka Gerber gee kunsklasse vir kinders. Christelle Webb-Joubert stap saam met haar deur haar leerders se ...
Christelle Webb-Joubert kuier verder by Werner en Naomi Stolze se familiebesigheid wat klaviere herstel en verkoop. Hulle loop hulle rond in die vertoonlokaal. Christelle Webb-Joubert besoek die Odyssey of Light-uitstalling by die Tina Skukan-galery in Pretoria. Johan van Lill kuier by twee leerders wat die geleentheid gekry het om hulle talent in Gent, België, ten toon te stel. Katinka Gerber gee kunsklasse vir kinders. Christelle Webb-Joubert stap saam met haar deur haar leerders se uitstalling, en hulle gesels oor die waarde van kinderkuns.
View more