Kry die Balans
God se Woord VARS vir jou Vandag

Kry die Balans

2025-05-28
Send us a textPrediker 4:5 Dwase is te lui om te werk en gaan dood van die honger. Dit word deesdae in ons deurmekaar wêreld al hoe moeiliker, om 'n gelukkige werk-lewe-balans te vind. Sommige mense wil die lewe rustig neem en alles hê wat hulle oë sien en begeer, terwyl die ander spul hulself in 'n vroeë graf in werk.Daar is deesdae allerhande navorsing oor die balans tussen mense se werk en hul lewe. In een studie het ongeveer 60% van die werknemers wat wêreldwyd ondervra is, gevoel dat h...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free