Dit is moeilik om wenners te kies
Die ekonomie minuut

Dit is moeilik om wenners te kies

2024-08-12
Ek lees gisteraand dat Jo-Anne van Dyk wat Saterdagaand die silwermedalje in die spiesgooi gewen het, dit gedoen het sonder inkomste-ondersteuning van Sascoc se Operation Excellence program. Mens weet dat amateur atlete wat op die hoogste vlak presteer dit nie maklik het nie. Ek weet ook te min van wie op watter maniere befonds is om veel meer daaroor te sê, maar dit wys tog die belangrike beginsel dat dit moeilik is om wenners te kies. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir ...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free