Skrywers en boeke 26 Januarie 2022
Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 26 Januarie 2022

2022-01-26
Malvory Adams vertel vir Ilse Salzwedel van sy biografiese boek ALS IS NIE NET SWART EN WIT NIE. Johan Myburg het nuus oor nuwe romans deur Christos Tsiolkas en Ian McEwan, asook ‘n eerbewys aan Ingrid Glorie, onder andere organiseerder van die week van die Afrikaanse roman in Nederland. Jy kan ook luister na ‘n kort argiefonderhoud met wyle Esme Mittner, skrywer en vir baie jare SARIE se verhaleredakteur, wat verlede week oorlede is.
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free