Sterre en planete 7 April 2024
Sterre en Planete

Sterre en planete 7 April 2024

2024-04-07
Die span praat oor verduisterings. Ons hoor van verduisteringsjagter Paul Maley, wat die algehele sonverduistering van 8 April oor Amerika vanaf ’n passasierskip gaan waarneem. Matie onthou hoe vegvliegtuie die maan se skaduwee gejaag het om ’n algehele sonverduistering langer uit te rek. Jim Adams vertel hoe NASA ruimtetuie gebou het wat ’n permanente kunsmatige verduistering kan produseer. Het jy geweet dat tydens ’n algehele sonsverduistering, die skadukol wat die maan se skaduwee op die aar...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free