Moenie die Stelsel Blameer Nie
God se Woord VARS vir jou Vandag

Moenie die Stelsel Blameer Nie

2025-03-14
Send us a textJohannes 8:12 Op 'n ander keer het Jesus vir die mense gesê: “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.” Weet jy, ons dink nie te dikwels daaraan nie, maar die wêreld – my wêreld en jou wêreld – word oorheers deur mensgemaakte stelsels. Ekonomiese stelsels, politieke stelsels, sosiale stelsels, gesondheidstelsels, voedselproduksie- en verspreidingstelsels, ensovoorts. En al is hulle noodsaaklik, is baie van hulle nie tot ons voordeel n...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free