Skrywers en boeke 22 Februarie 2023
Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 22 Februarie 2023

2023-02-22
Ilse Salzwedel gesels met Tom Dreyer, skrywer van KODACHROME, oor sy werk. Luister na uittreksels uit twee argiefonderhoude met T.O. Honnibal, die skepper van die gewilde strokiesprentkarakters Kaspaas en Adoons. Johan Myburg het nuus oor ‘n nuwe internasionale prys vir vroueskrywers van nie-fiksie, Franse eerbetoon aan die Peruviaanse skrywer Mario Vargas Llosa, die beoordelaarspaneel van die Booker International en die ware oorsaak van die dood van die Chileense digter Pablo Neruda. Madonna l...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free