Mens hoor dat mense sê emosionele intelligensie is meer belangrik vir jou sukses as IK. Presies wat mense se inkomste bepaal is iets waarin ekonome belangstel en dit is moeiliker om te bepaal as wat dit klink.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.