Skrywers en boeke 25 Mei 2022
Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 25 Mei 2022

2022-05-25
Ilse Salzwedel gesels met Rudie van Rensburg oor sy spanningsroman en oor die verfilming van sy boek HANS STEEK DIE RUBICON OOR. Sy gesels ook met Philip de Vos oor MÔRE EN GISTRAAND EN DIE EINDE VAN DIE MAAND, sy nuwe bundel verse. In die radiodramaslypklas gesels Ina Strydom oor al die moets en moenies van die storielyn. In sy internasionale bydrae vertel Johan Myburg meer oor die polemiek oor die Kanadese digter Rupi Kaur se werk, die skrywer Patricia Lockwood, wie se roman pas met die  D...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free