Ons het almal die sms en eposse begin kry met Swart Vrydag spesiale aanbiedinge. Is dit ʼn goeie tyd om aankope te maak, en hoe lyk die vooruitsigte vir die kleinhandelsektor?
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.