Wanneer Die Bose Jou Aanval (1)
God se Woord VARS vir jou Vandag

Wanneer Die Bose Jou Aanval (1)

2025-11-18
Send us a text1 Johannes 3:8 wie aanhou sonde doen, behoort aan die duiwel, want die duiwel hou van die begin af aan met sondig. En die Seun van God het juis gekom om die werk van die duiwel tot niet te maak. ‘Boos’, is ’n sterk woord. Daar is nie baie dinge in ons lewens wat ons as boos sou bestempel nie. ‘Boos’ pas by ’n moordenaar, of ’n kindermolesteerder, nè? Maar dinge in ons eie lewens? Nee, nouja, nie regtig nie.En tog kan ons almal terugkyk na ’n paar besonder slegte dinge wat ...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free