Gister het Statistieke Suid-Afrika data bekend gemaak oor produksie en verkope in die vervaardiging- en mynbousektore in Januarie. Op ʼn jaar-grondslag het produksie afgeneem.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings bly my eie.