Gister het statistieke Suid-Afrika syfers bekend gemaak oor Juniemaand mynbouproduksie en -verkope en ook vervaardigingsproduksie en -verkope. Dit lyk soos data om versigtig optimisties oor te raak.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.