Opmerkings is goed, maar duidelikheid is beter
Die ekonomie minuut

Opmerkings is goed, maar duidelikheid is beter

2024-05-27
Wat sentrale banke sê is net so belangrik soos wat hulle doen. Die afgelope week het die rand verswak op grond van opmerkings van ʼn lid van die Amerikaanse Federale Reserwe Raad wat gesê het dat rentekoerse in die VSA dalk nog lank hoog gaan bly. Hier in Suid-Afrika verwag ontleders dat die Monetêre Beleidskomitee die repokoers onveranderd gaan los maar is reg om fyn te luister na die toon van die verklaring. Hoekom sê Sentrale Bankiers nie net wat hulle dink en beplan nie? Hierdie episode word...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free