As jy gewonder het hoe belangrik Sjina is vir die wêreldekonomie en die Suid-Afrikaanse ekonomie was gister se nuus uit Sjina en die reaksie op die JSE ʼn ekonomie-les wat mens nie maklik vergeet nie.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.