'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 37
Middagvervolgverhaal

’N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 37

2025-09-23
Louis deel sy gedagtes oor Nita se besluit ná hulle gesprek. Hy besef hy het sy werk afgeskeep, en vestig weer sy volle aandag op die draaiboek. Peet Steyn is sy vaste baken na wie hy hom wend om hom weer te anker. Louis en Peet gesels oor die draaiboek, gesondheid en verhoudings. Louis beweer sy gesondheid is nie in gevaar nie. Hy het nie op hom laat wag om saam met Tillie Hamman te gaan eet nie. Liefde word ‘n filosofiese gesprek, en Tillie is die metafoor vir al sy verhoudings. Tydens ‘n...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free