Opregte Liefde
God se Woord VARS vir jou Vandag

Opregte Liefde

2025-03-23
Send us a text1 Petrus 1:22 Julle is van julle sondes gereinig toe julle die waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle sorg dat julle mekaar van harte liefhet, al vra dit inspanning. (NLV) Soveel van die venynigheid wat ons deesdae rondom ons beleef, spruit uit 'n diepgesetelde, trotse oortuiging dat "ek die enigste een is, wat reg is." Jy kan nie 'n koerant optel sonder om te lees van een groep wat beledigings en kritiek na ander s...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free