God se Perfekte Plan vir Jou
God se Woord VARS vir jou Vandag

God se Perfekte Plan vir Jou

2025-10-09
Send us a textJohannes 17:15-18 Ek bid nie dat U hulle uit die wêreld moet wegneem nie, maar dat U hulle van die Bose moet bewaar. Hulle behoort nie tot die wêreld nie, net soos Ek ook nie tot die wêreld behoort nie. Laat hulle aan U toegewy wees deur die waarheid. U woord is die waarheid. Ek dink ons almal ervaar dat daar gedurig iets besig is om in ons lewens te gebeur; iets wat ons eerder sou wou weg wens. Dis waar, nè? Dit voel gereeld asof daar iets is wat aan ons kriewel en krap!Nou, daar...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free