Die potensiële groeikoers is te laag
Die ekonomie minuut

Die potensiële groeikoers is te laag

2024-01-12

Ek het vroeër die week gesels oor watter elemente van totale besteding drywers kan wees van ekonomiese groei. Verbruiksbesteding, investering en owerheidsbesteding is op die oomblik gedemp. ʼn Verwante vraag om te vra is hoe die groei sou lyk as al die positiewe dinge gebeur. Ekonome praat van die potensiële groeikoers.

Die NWU Sakeskool is die hoofborg van Die Ekonomie Minuut.

Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free