Skrywers en boeke 20 April 2022
Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 20 April 2022

2022-04-20
Kirby van der Merwe gesels met Suzette Kotze-Myburgh oor sy tweede roman, EUGENE. In die #BoekeWatBetower-bydrae vertel skrywer en joernalis Annemarie van der Walt van die vyf boeke wat sy vir haar dogters gekoop het toe hulle die huis verlaat het, en van die besonderse manier waarop die roman BOENDOE van Chris Barnard haar lewe verander het. Voornemende skrywers van radiodramas kan uitsien na goeie skryfraad in Ina Strydom en Kobus Burger se radiodramaslypklasse. In Johan Myburg se bydrae kan...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free