Wat is die rand se "fair value" (nie R18,91 nie)
Die ekonomie minuut

Wat is die rand se ”fair value” (nie R18,91 nie)

2023-08-09

Met die dat ek gister oor die wisselkoers en koopkragpariëteitsteorie gesels het en die rand asem ophou vir ʼn Amerikaanse rentekoers verhoging is dit ʼn lekker tyd om ander perspektiewe by te trek. Codera Analytics se Daan Steenkamp het onlangs twee interessante blog inskrywings oor die wisselkoers gemaak.

Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free