Ek sê vir my studente dat die studie van Ekonomie gaan oor hoe skaars hulpbronne die beste gebruik word. Ons almal se skaarste hulpbron is sekerlik tyd, maar hoe gebruik ons dit? Opnames hieroor gee interessante antwoorde.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Errors and omissions are my own.