Die een ding waarvan almal weet, maar waaroor min gepraat word, is die hel. Wat sê die kerk hieroor, en hoe sien mense die hel? Flip Loots praat in die laaste program van hierdie reeks hieroor met prof. Christina Landman en prof. Rothney Tshaka, beide van UNISA.