Ilse Salzwedel gesels met Zelda Bezuidenhout, skrywer van DIE WAARDE VAN STIL BURE, oor haar loopbaan. Die digter en musikant Andries Bezuidenhout vertel meer oor die gedigte wat hy, Mercy Kannemeyer, Lydia Gittens, Salvia Ockhuis en Valda Jansen tydens ‘n skrywersresidensie in Somerset-Oos geskep het en saam met musiek op die album DERDE GOLF bekendgestel het. Jy kan ook luister na twee van hierdie gedigte. In Johan Myburg se internasionale insetsel gesels hy onder andere oor nuwe boeke de...
Ilse Salzwedel gesels met Zelda Bezuidenhout, skrywer van DIE WAARDE VAN STIL BURE, oor haar loopbaan. Die digter en musikant Andries Bezuidenhout vertel meer oor die gedigte wat hy, Mercy Kannemeyer, Lydia Gittens, Salvia Ockhuis en Valda Jansen tydens ‘n skrywersresidensie in Somerset-Oos geskep het en saam met musiek op die album DERDE GOLF bekendgestel het. Jy kan ook luister na twee van hierdie gedigte. In Johan Myburg se internasionale insetsel gesels hy onder andere oor nuwe boeke deur verskeie bekende internasionale skrywers.
View more