Die media is vol advies oor wat die regering van nasionale eenheid moet doen en verskillende groepe doen beroepe dat daar nou aan hulle belange aandag gegee kan word. Dink net wat kan mens doen met daardie R940 miljoen wat die kabinet ons gekos het.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.