Huwelikstrou
God se Woord VARS vir jou Vandag

Huwelikstrou

2025-09-14
Send us a textHebreërs 13:4 Die huwelik moet deur almal eerbaar gehou word. Wees in die huwelikslewe getrou aan mekaar, want ontugtiges en egbrekers sal onder die oordeel van God kom. Wat dink jy van die huwelik as instelling? Ek dink jou reaksie sal wissel na gelang van jou kulturele agtergrond, jou lewenservaring en waarskynlik ook jou ouderdom. Daar bestaan absoluut geen twyfel dat die aantal huwelike wat gesluit word wêreldwyd skerp daal nie.In die Verenigde State, byvoorbeeld, het hu...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free