Die bruto binnelandse produk het in die tweede kwartaal gegroei met 'n effens beter as verwagte 0,6%. Dit is 'n verhaal van die aanbodkant en die vraagkant van die ekonomie.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.