Skrywers en boeke 7 September 2022
Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 7 September 2022

2022-09-07
Ilse Salzwedel gesels met Engela Linda van Rooyen oor haar skryfloopbaan van meer as 60 jaar. Sy het tientalle boeke, honderde tydskrifverhale en ook radioverhale geskryf. DIEREPLAAS, die Afrikaanse vertaling van George Orwell se ANIMAL FARM, word tans op RSG voorgelees. Die vertaler Wium van Zyl verduidelik hoe hy die vertaling aangepak het. Johan Myburg het nuus oor nuwe prosa uit die pen van die Nobelprysbekroonde digter Louise Glück, en jy kan ook luister na ‘n bydrae oor die James Tait Bl...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free