God se Geskenk
God se Woord VARS vir jou Vandag

God se Geskenk

2025-06-25
Send us a textRomeine 8:31-32 Wat sal ons dan van al hierdie wonderlike dinge sê? As God aan ons kant is, wie kan ooit téén ons wees? As God nie sy eie Seun gespaar het nie, maar Hom ter wille van ons almal oorgegee het, sal Hy nie saam met Hom ook alle ander dinge aan ons skenk nie? (NLV) Daar gaan tye in jou lewe wees wanneer dinge net te veel word vir jou; wanneer mense, omstandighede en selfs jou eie onnoselheid teen jou tel; wanneer jy net in 'n balletjie wil opkrul en vergaan. Dit gebeur met ons...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free