BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 19
Middagvervolgverhaal

BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 19

2025-01-07
Pikkie bevind hom in ‘n reuse penarie. Sy baas kom met ‘n blitsbesoek die kampterrein ondersoek. Arme Pikkie besef gou dit was dalk nie wys om op sy CV te jok net om ‘n gratis visvangvakansie in te katrol nie. Pikkewyne sonder broeikaste, geen vars brood, ‘n verstopte stortdrein, ongemerkte staanplekke en nat braaihout is maar net ‘n paar van sy probleme. Sommer gou spring Dollie in met sy premium asyn en koeksoda om alle storte te ontblok. Met Henk en Dries agter die roosterko...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free