Skrywers en boeke 27 April 2022
Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 27 April 2022

2022-04-27
Ilse Salzwedel gesels met Jeanette Stals oor haar jongste spanningsroman, BLOEDBANDE.Die wenners van die Akademie vir Wetenskap en Kuns se letterkundige pryse, asook die UJ-pryse, is onlangs aangekondig. Leon van Nierop en Ina Strydom vertel meer van die nuwe RSG-middagvervolgverhaal, HET VAN VERLANGEKRAAL, wat op ‘n roman uit 1960 gebasseer is. Wil jy ‘n radiodrama skryf? In vanaand se slypklas kan jy meer leer van die radiodrama as genre, en hoe jy klank daarin kan gebruik. Johan Myburg ver...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free