Op Menseregtedag
Die ekonomie minuut

Op Menseregtedag

2024-03-21

Met Menseregtedag in gedagte het ek soos gewoonlik gedink, wat kan ekonome hieroor sê? Eintlik sommer baie. Om menseregte te realiseer gaan oor ekonomiese ontwikkeling en hoe die gemeenskap kies om ons skaars hulpbronne te gebruik, maar daar is nog baie ander navorsing.

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free