Mini-reeks Eps 4: Afleggings en onderhandelingsprosedure
Klipkouers

Mini-reeks Eps 4: Afleggings en onderhandelingsprosedure

2020-07-24
Die COVID-19-pandemie het die arbeidsmark op sy kop gekeer, met die wankelrige ekonomie wat oral noodgedwonge afleggings tot gevolg het. Edward Coleman van Stratlaw regsadviseurs is ‘n kenner op die gebied van die arbeidswet, en bespreek ‘n aantal noodsaaklike aspekte rondom afleggings en die onderhandelingsprosedure wat gevolg behoort te word. Edward benadruk onder andere dat afleggings ‘n absolute laaste uitweg behoort te wees, en bespreek voorts die moontlike alternatiewe tot afleg...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free