W@W Kids WRAP 42 –  Maak die beste gebruik van elke geleentheid...
W@W - Women@Work for God

W@W Kids WRAP 42 – Maak die beste gebruik van elke geleentheid...

2021-08-05
Mag ons elke geleentheid aangryp om ‘n verskil te maak in die wêreld rondom ons, deur die mooi in die lewe te sien. Mag ons fokus op die geleentheid eerder as die probleem. Mag ons verstandige, positiewe, hoopvolle kinders van die Lig wees, want Jesus het reeds die oorwinning gebring.   “Maak die beste gebruik van elke geleentheid, want ons lewe in 'n goddelose tyd. Moet daarom nie onverstandig optree nie, maar probeer te wete kom wat die Here wil dat julle moet doen” (Efesiërs 5:15-17)...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free