Agri SA Kongres 2019: Rajan Gajaria
BoerPot

Agri SA Kongres 2019: Rajan Gajaria

2019-11-18
As uitvoerende vise-president van Besigheidsplatforms van Corteva Agriscience, glo Gajara in hoop, want dis slegs deur hoop wat die wêreld vooruitgang kan maak. Die uitstaande eienskap van boere regoor die wêreld, wat Corteva se navorsing aan die lig gebring het, is optimisme. Gajara praat padlangs oor die vierde industriële rewolusie en die drie bene waarop dit rus: verbruikersvertroue; die samestroming van tegnologie; en samewerking. Ons moet eenvoudig van mekaar leer en met mekaar sa...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free