Vrystaat Landbou Kongres 2024 - Francois Wilken
BoerPot

Vrystaat Landbou Kongres 2024 - Francois Wilken

2024-09-26
President van Vrystaat Landbou, Francois Wilken, het kwessies soos landelike veiligheid, vervalle infrastruktuur, noodsaaklikheid van betrokkenheid in sy praatjie bespreek. Die Vrystaat Landbou (VL) se kongres het 7 & 8 Augustus in Bloemfontein plaasgevind. Die organisasie het vanjaar hul 120ste bestaansjaar gevier en het gehoop om met dié kongres saam met belanghebbendes te bou op die suksesse wat die bedryf reeds behaal het. Gernie Botha, hoof- uitvoerende beampte, het verduidelik dat die tema van vanjaar se kongres die ...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free