Vlok Hanekom van Die Mas
John Deere Africa

Vlok Hanekom van Die Mas

2020-11-17
Vlok Hanekom boer saam met sy broer Coetzer op Die Mas, ‘n plaas wat deur sy ouers, Vlok sr en Welna Hanekom, in 1970 op die been gebring is en geleë is in die Kakamas-distrik - op die oewers van die Oranjerivier. Die streek beskik oor unieke klimaatstoestande, met die water van die magtige Oranjerivier wat, tesame met die snikhete Afrika-sonskyn, lewe blaas in die vrugbare grond van hierdie semi-woestyngebied. Die Hanekoms produseer derhalwe ook ‘n unieke kombinasie van sowel tafe...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free