Frikkie Nel
John Deere Africa

Frikkie Nel

2020-05-22
Oorlêland is die sleutel tot vrugbare grond, en iets waarin Frikkie Nel van Bothaville vas glo. Frikkie boer omdat dit in sy bloed is, en omdat dit lekker is vir hom. Hy erken egter dat boerdery ‘n uitdaging bly, veral in hedendaagse tye, en dat ‘n mens ‘n fyn balans moet handhaaf om optimaal te produseer. Oorlêlande is veral nuttig aangesien die reënval so wisselvallig is, en die belangrikste voordeel daarvan is dat dit vog stoor. Frikkie maak verder ook geen geheim van sy voorlief...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free