Episode 9: Koos Blanckenberg
BoerPot

Episode 9: Koos Blanckenberg

2020-05-28
Koos Blanckenberg, ‘n vierde-geslag melk- en graanboer van die Wes-Kaap, is ‘n gesiene John Deere-kliënt wie se gemeenskapsontwikkelingsprogram geskoei is op die slagspreuk: ‘n Beter lewe vir almal... Koos het ‘n BCom-graad in Landbou-ekonomie verwerf aan Stellenbosch, maar die ondervinding wat hy op ‘n paar besoeke aan die VSA opgedoen het was van selfs groter waarde. So byvoorbeeld, het ‘n besoek aan die Universiteit van Wisconsin in Maddison se Dairyland Initiative, Koos en sy familie l...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free