2 Kor 5:21 se dat "Hy het Hom wat geen sonde geken het nie, sonde vir ons gemaak, sodat ons kan word geregtigheid van God in Hom".
Wat word bedoel daarmee dat ons die geregtigheid van God kan word? Speel ons as gelowige enige rol hierin? As wel, watter rol speel ons?