Episode 15. - Louis Nel
WAT Met Willim Welsyn Podcast

Episode 15. - Louis Nel

2015-08-05
Louis Nel is Taxi Violence se drummer en hy speel een van die twee baskitare in BEAST. Louis kom plak in Willim se garage en hulle travel terug in tyd waar hy as kind elke oggend die TableView/Kaapstad bus gevat het skool toe en hoe sy vriendskap met Rian Zietsman en Loedi van Renen begin het. Daar is kiff stories van sy Hoërskool band 508 se rivalry met George van der Spuy en AJ Graham se band Hoërskool band Drain. Louis vertel ook van al die random jobs wat hy al gehad het en hoe Taxi Violence en BEAST begin het en hoe befok dit was o...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free